Mystery Matters

Inprogram-aankope
107 k resensies
Inhoudgradering
PEGI 12
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 12
Matige geweld en Seksuele insinuasie
Gebruikers is in wisselwerking en Inspeletjie-aankope
Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Die lewe was vreedsaam in Gardenville totdat 'n nuuskierige argeoloog 'n taai speurder ontmoet het. Of was die stad eintlik baie minder vervelig as wat dit gelyk het?

Ontvoerings, moorde, geheime genootskappe, gemanipuleerde virusse en tydlusse is net 'n paar van die uitdagings wat jy sal teëkom terwyl jy misdade met ons karakters oplos!

Daar is ook 'n ou herehuis vol geheime. Los hulle op terwyl jy die huis en tuin opknap! En maak seker dat jy die plaaslike hospitaal, polisiestasie en museum besoek – die mense daar steek almal iets weg.

Vind items in verborge voorwerptonele, voltooi pas-3-vlakke, speel mini-speletjies en los legkaarte op saam met die karakters van ons speletjie!

Kyk hoe romantiese stories ontvou en liefdesdriehoeke na vore kom. Die karakters is gereed om met hand en tand vir hul liefde te veg!

Duik in bykomende opwindende avonture! Begin geheimsinnige ekspedisies en lei gevaarlike polisie- en mistieke ondersoeke – spoor skurke op, red lewens en beskerm oorblyfsels!

Spelkenmerke:
● Wees verstom. Opwindende pas-3-vlakke!
● Soek. Slegs die skerpsinnigste spelers sal al die items in versteekte voorwerptonele vind!
● Ondersoek. Komplekse sake wag!
● Versier. Nie net die herehuis en die tuin nie, maar die hele stad!
● Los op. Jy sal nooit verveeld raak met ons mini-speletjies en legkaarte nie!
● Maak vriende. Maak kontak met spelkarakters en maak nuwe vriende op ons sosiale netwerkbladsye!
● Haal asem. Die stad se geheimenisse mag jou dalk laat snak! Maar jy is gereed vir die uitdaging, nè?
● Kompeteer. Span saam met vriende, deel ervarings en wen spantoernooie!

Speel saam met jou Facebook- en Game Center-vriende, of maak nuwe vriende in die spel se gemeenskap!

Mystery Matters is gratis om te speel, maar sommige in-speletjie-elemente (insluitend ewekansige items) kan vir regte geld gekoop word.

'n Internetverbinding is nie nodig om te speel nie.
*Jy sal egter 'n internetverbinding nodig hê om die spel af te laai en te begin, dit op te dateer, aan kompetisies deel te neem en toegang tot bykomende funksies te verkry.

Geniet jy Mystery Matters? Volg ons:
Facebook: https://www.facebook.com/mysterymattersofficial
Instagram: https://www.instagram.com/mystery_matters

Moet jy 'n probleem aanmeld of 'n vraag vra? Kontak Spelersondersteuning deur die spel deur na Instellings > Hulp en Ondersteuning te gaan. As jy nie toegang tot die spel het nie, gebruik die webklets deur op die kletsikoon in die onderste regterhoek van ons webwerf te klik: https://playrix.helpshift.com/hc/en/22-mystery-matters/

Privaatheidsbeleid: https://playrix.com/privacy/index_en.html
Gebruiksvoorwaardes: https://playrix.com/terms/index_en.html
Geheimenisse, misdade en romanse—ons speurspeletjie bied die perfekte mengsel!
Opgedateer op
27 Okt. 2026
Beskikbaar op
Android, Windows

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
    Ligging, Finansiële inligting en 2 ander
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

93,2 k resensies

Wat's nuut

Trick or Treat
Save your friends from Candyface in Mystery Matters! Uncover the mystery of the undead confectioner and find the secret recipe.

Spooky Library Collection
Uncover your new collection! Complete card sets to get valuable rewards and earn Autumn Badge for your profile!

Spooky Pass
The new season is now available! Complete stages, beat levels, and collect keys to unlock spooky rewards!
Inhoudgradering
PEGI 12
Matige geweld en Seksuele insinuasie
Gebruikers is in wisselwerking en Inspeletjie-aankope
Meer inligting

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
PLR WORLDWIDE SALES LIMITED
support@playrix.com
4TH FLOOR, RED OAK NORTH SOUTH COUNTY BUSINESS PARK, LEOPARDSTOWN DUBLIN D18 X5K7 Ireland
+353 1 968 2636

Meer deur Playrix

Soortgelyke speletjies