Facebook

Bevat advertensiesInprogram-aankope
187 m resensies
Inhoudgradering
Ouerleiding
10 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Ouerleiding
Ouerleiding word aanbeveel
Gebruikers is in wisselwerking, Deel ligging, Inprogram-aankope
Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Waar regte mense jou nuuskierigheid prikkel. Of jy nou klere thrift, ’n Reels-video vir dáái groepie wys of sommer net lekker lag oor die aardige beelde wat AI herverbeel, met Facebook in jou sak, kan jy goed regkry wat jy met geen ander sosiale netwerk kan nie.

Verken en verbreed jou belangstellings:
* Vra Meta AI om onderwerpe te soek wat vir jou belangrik is en kry onmiddellike resultate wat meer interaktief as net teks is.
* Snuffel in Marketplace vir winskopies en verborge skatte om jou stokperdjies te voed
* Verpersoonlik jou Stroom om meer van die goed te sien waarvan jy hou, en minder waarvan jy nie hou nie
* Verdiep jou in Reels-video’s en video’s vir Doen-dit-só-gidse of kitsvermaak

Verbind met mense en gemeenskappe:
* Sluit by groepe aan en laat regte mense met regte ervaring jou touwys maak
* Skakel deling na Instagram toe aan en spaar tyd
* Stuur fassinerende plasings wat net jou BFF sal verstaan of daai Reels-videoneiging waaroor almal praat in ’n privaat boodskap aan


Deel jou wêreld:
* Gebruik generatiewe AI om vriende met pasgemaakte beelde te vermaak, of net om jou te help om plasings te skryf
* Pasmaak jou profiel om te kies hoe jy vertoon en wie jou plasings kan sien
* Skep Reels-video’s moeiteloos met template wat tans gewild is, of bult jou kreatiewe spiere met ’n vol stel redigeernutsgoed
* Gebruik Stories om oomblikke op ’n drafstap vas te lê
* Bly op hoogte van jou vriende se doen en late deur video- en stemoproepe

Bepalings en beleide: https://www.facebook.com/policies_center
Verken die dinge waarvoor jy lief is
Opgedateer op
28 Okt. 2026

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
    Persoonlike inligting en Toestel- of ander ID’s
  • Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
    Ligging, Persoonlike inligting en 12 ander
  • Data word geënkripteer tydens oorgang
  • Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

181 m resensies
Calista
22 Julie 2026
Aku sukqh
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
W Botha
20 Julie 2026
Ek wil die keuse hê om eerste my profiel oop te maak en nie die stroom nie, dis vol twak poste van nie vriende en strooi pos.Fb en Youtube laat geweld op diere en kinders toe en wil dit nie verwyder nie nadat dit gerapporteer is nie. Maar plaas 'n betaamlike naakte meisie op en Fb en Youtube dan skors hulle jou profiel dadelik op.
7 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Adnan Ally
25 Maart 2026
It is very good
19 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Inhoudgradering
Ouerleiding
Ouerleiding word aanbeveel
Gebruikers is in wisselwerking, Deel ligging, Inprogram-aankope
Meer inligting

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
Meta Platforms, Inc.
android-support@fb.com
1 Meta Way Menlo Park, CA 94025-1444 United States
+1 650-853-1300

Meer deur Meta Platforms, Inc.

Soortgelyke apps